BLK News

RIA VISAGE 23 January 2021: “Dit is vandag my “mondigwording” by B L K Inc en dis met groot trots wat ek terugkyk op 21 jaar.  Ek wil BAIE DANKIE se vir die aanmoediging, ondersteuning, hulp, verdraagsaamheid en die geleentheid wat ek gekry het om my droom te kon laat waar word.  Mag B L K Inc vir nog baie jare van krag tot krag gaan en groot hoogtes bereik en dat ek vir nog n paar jaar deel van die besonderse firma mag wees.”